Cuba Gooding Jr.

Cuba Gooding Jr.
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cuba Michael Gooding, Jr.
Geboorte 2 Januarie 1968 (1968-01-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cuba Gooding Jr. (gebore 2 Januarie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Boyz n the Hood (1991), Jerry Maguire (1996), Men of Honor (2000), en Radio (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy